Mikel Arteta Amatriain (gebore 26 Maart 1982) is ’n Spaanse professionele sokkerafrigter en voormalige speler wat sedert 2019 die hoofafrigter van die Premierliga-klub Arsenal is.

Verwysings

Kategorie:Spaanse sokkerspelers Kategorie:Sokkerafrigters Kategorie:Geboortes in 1982 Kategorie:Lewende mense