Bukayo Ayoyinka Temidayo Saka (gebore 5 September 2001) is ’n Engelse professionele sokkerspeler wat as ’n regtervleuel vir die Premierliga-klub Arsenal en die Engelse nasionale span speel. Hy is bekend vir sy kreatiwiteit, dribbelwerk en werkvermoë, en word beskou as een van die beste vleuelspeelers in wêreldsokker. Hy is van Joroeba-afkoms.
Verwysings
Kategorie:Engelse sokkerspelers Kategorie:Geboortes in 2001 Kategorie:Lewende mense