Samuel Chimerenka Chukwueze (gebore 22 Mei 1999) is 'n Nigeriese professionele sokkerspeler wat as 'n regtervleuel speler. Hy speel tans vir die Premierliga-klub Fulham, geleen van AC Milan, en verteenwoordig ook die Nigeriese nasionale span.
Verwysings
Kategorie:Nigeriese sokkerspelers Kategorie:Geboortes in 1999 Kategorie:Lewende mense