Lyperia tenuiflora is 'n eenjarige kruid wat deel van die Scrophulariaceae familie is. Die spesie is endemies aan Suid-Afrika en kom in die Wes-Kaap voor. Die plant kan gevind word vanaf die heuwels noord van Ceres, ooswaarts tot by Bosluiskloof, noord van die Swartberg.
Die plant blom in Junie tot Oktober en is deel van die fynbos.
Bronnelys REDLIST Sanbi Plants of the World Biodiversityadvisor
tenuiflora Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika