Debreceni Vasutas Sport Club is ’n Hongaarse professionele sokkerklub gebaseer in Debrecen wat meeding in die Nemzeti Bajnokság I, die hoogste afdeling van Hongaarse sokker. Internasionaal is hulle veral bekend daarvoor dat hulle die groepsfase van die UEFA Champions League in die 2009/10-seisoen bereik het. Sedert 2000 het Debrecen die tweede mees suksesvolle klub in Hongarye geword, met sewe Hongaarse ligatitels.
Verwysings
Eksterne skakels Amptelike webwerf
Kategorie:Hongaarse sokkerklubs