Ferencvárosi Torna Club, algemeen bekend as Ferencváros (Hongaars: [ˈfɛrɛnt͡svaːroʃ]), Fradi of FTC, is ’n Hongaarse professionele sokkerklub gebaseer in Boedapest. Die klub speel in die Nemzeti Bajnokság I, die hoogste afdeling van Hongaarse sokker. Ferencváros is in 1899 gestig deur Ferenc Springer en ’n groep plaaslike inwoners van Boedapest se negende distrik, Ferencváros.
Verwysings
Eksterne skakels Amptelike webwerf
Kategorie:Hongaarse sokkerklubs