'n Leeu is 'n soogdier van die familie Felidae, maar kan ook na enige van die volgende verwys:
In sport: Britse en Ierse Leeus, 'n internasionale rugbyspan wat bestaan uit 'n keuring van die beste spelers van Engeland, Skotland, Ierland en Wallis. Goue Leeus, 'n rugbyspan in Johannesburg, Suid-Afrika.
In sterrekunde: Leeu (sterreteken), sterrebeeld in die noordelike hemelruim.
Ander: Leeu, 'n kleur wat die gemiddelde pelskleur van 'n leeu verteenwoordig.