Die groot en mooi Vasco da Gama-monument in Durban is op die Victoria Embankment regoor die kleinboothawe. Dit bestaan uit ‘n gietysterfontien en ‘n horlosie. Dit is in 1897 onthul ter herdenking aan die 400-jarige naamgewing van Natal op Kersdag 1497.

Bron Grobler, Jackie: Monumentale Erfenis – ‘n Gids tot 50 Afrikaner-gedenktekens. Pretoria: Kontak-Uitgewers, 2012.

Kategorie:Monumente en gedenkwaardighede in Suid-Afrika Kategorie:KwaZulu-Natal