Die Open Tree of Life is 'n aanlyn filogenetiese lewensboom – 'n gesamentlike poging, befonds deur die Nasionale Wetenskapstigting. Die eerste weergawe, wat 2,3 miljoen spesies insluit, is in September 2015 vrygestel. Die interaktiewe grafiek laat die gebruiker toe om in te zoem op taksonomiese klassifikasies, filogenetiese bome en inligting oor 'n nodus. Deur op 'n spesie te klik, sal die bron- en verwysingstaksonomie teruggegee word.duimnael|upright=2.5|Open Tree of Life op die Eukaryota nodus.

Verwysings

Kategorie:Ekologie