Eugnathostomata is 'n klade van gewerwelde Kaakdiere (Gnathostomata). Hierdie organismes het almal die kenmerke wat as gnathostome-eienskappe gedefinieer word, plus ware tande en verskeie kraniale kenmerke wat verband hou met die skedel en oog.
Verwysings