Die silwerhoekstamrosyntjie (Grewia gracillima) is 'n struik wat deel is van die Malvaceae familie. Die spesie is inheems aan Mosambiek, Suid-Afrika en Zimbabwe. In Suid-Afrika kom die struik in Limpopo voor en blom van Januarie tot Februarie.
Die struik se FSA-nommer is 459.4.https://www.treetags.co.za/national-list-of-indigenous-trees/
Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bome
Verwysings
Bronnelys REDLIST Sanbi Plants of the World Online Biodiversityadvisor
gracillima Kategorie:Flora van Mosambiek Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Flora van Zimbabwe