Die glansrosyntjie (Grewia vernicosa) is 'n struik of 'n boom wat deel is van die Malvaceae familie. Die plant is endemies aan Suid-Afrika en kom in Limpopo en Mpumalanga voor.
Die boom se FSA-nommer is 463.11.https://www.treetags.co.za/national-list-of-indigenous-trees/
Galery
Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bome
Verwysings
Bron Plants of the World Online
vernicosa Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika