South Park is 'n Amerikaanse geanimeerde sitkom geskep deur Trey Parker en Matt Stone vir Comedy Central. Die reeks draai om vier seuns – Stan Marsh, Kyle Broflovski, Eric Cartman en Kenny McCormick – en hul avonture in en om die titeldorp Colorado South Park met baie herhalende karakters. Die reeks het berug geword vir hul gebruik van vloekwoorde en galgehumor, surrealistiese humor wat 'n wye reeks onderwerpe satireer.
Verwysings
Kategorie:Amerikaanse televisiereekse