Diascia rigescens is 'n klein struik wat deel van die Scrophulariaceae familie is. Die spesie is endemies aan Suid-Afrika en kom in die Oos-Kaap en KwaZulu-Natal voor. Die plant word gevind vanaf die suide van KwaZulu-Natal, deur die gebergtes van Transkei tot in die berge van Cathcart, Stutterheim en King William’s Town asook die Groot-Winterhoekberge.

Galery

Bronnelys REDLIST Sanbi Plants of the World Biodiversityadvisor

rigescens Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika