Hemimeris (geelgesiggies) 'n genus van kruie wat behoort tot die familie Scrophulariaceae. Die genus is endemies aan Suid-Afrika en kom in die Wes-Kaap voor.
Spesies Daar is vier spesies wat tot die genus hoort:Plants of the World Online Hemimeris centrodes Hiern Hemimeris gracilis Schltr. Hemimeris racemosa (Houtt.) Merr. Hemimeris sabulosa L.f.
Verwysings
Kategorie:Flora van Suid-Afrika