Hemimeris sabulosa is 'n eenjarige plant wat deel van die Scrophulariaceae familie is. Die spesie is endemies aan Suid-Afrika en kom in die Wes-Kaap vanaf die noorde van die Groenrivier suidwaarts tot by Stilbaai voor. Die plant is deel van die fynbos en blom van Julie tot Oktober.
Galery
Bronnelys REDLIST Sanbi Plants of the World Biodiversityadvisor
sabulosa Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika