Phyllopodium cuneifolium is 'n eenjarige plant wat deel van die Scrophulariaceae familie is. Die spesie is endemies aan Suid-Afrika en kom in KwaZulu-Natal, die Oos-Kaap en die Wes-Kaap voor. Die plant groei kuslangs, vanaf Klipdrift en Humansdorp tot by die Keirivier en binnelands tot by Grahamstown en Fort Beaufort voor, dan vanaf Kentani tot by Durban. Die plant blom van Januarie tot Desember.

Bronnelys REDLIST Sanbi Plants of the World Biodiversityadvisor

cuneifolium Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika