Die bitterblombos (Selago corymbosa) is 'n klein tot medium struik wat deel van die Scrophulariaceae familie is. Die spesie is endemies aan Suid-Afrika en kom in die Oos-Kaap en die Wes-Kaap voor.
Galery
Bronnelys REDLIST Sanbi Plants of the World Biodiversityadvisor
corymbosa Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika