Microdon polygaloides is 'n klein struik wat deel van die Scrophulariaceae familie is. Die spesie is endemies aan Suid-Afrika en kom in die Wes-Kaap vanaf Gifberg tot by Swellendam voor. Die plant is deel van die fynbos en blom in September.
Bronnelys REDLIST Sanbi Plants of the World Biodiversityadvisor
polygaloides Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika