Microdon parviflorus is 'n klein tot medium struik wat deel van die Scrophulariaceae familie is. Die spesie is endemies aan Suid-Afrika en kom in die Wes-Kaap vanaf die Sederberg tot by die Hexrivierberge en Du Toitskloof voor. Die plant is deel van die fynbos en blom in September.
Bronnelys REDLIST Sanbi Plants of the World Biodiversityadvisor
parviflorus Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika