Die watermeul in Uniondale is na bewering die op een na grootste watermeul in die suidelike halfrond.

Hierdie meul is in 1854 deur J.A. van Rooyen gebou by 33° 38′ 55″ suid en 23° 8′ 18 oos. Die massiewe wiel van kiaathout hang aan ‘n dubbelverdiepinggebou en is van die onderslagtipe. Dit het tot in 1949 diens gedoen. In 1977 is die meul herstel en tot gedenkwaardigheid verklaar.

Verwysings

Eksterne skakels

Kategorie:Monumente en gedenkwaardighede in Suid-Afrika