duimnael|'n Tipiese padstalletjie. Hierdie een is in Kommetjie op die Kaapse Skiereiland.
'n Padstal is 'n winkeltjie langs die pad wat goedere uit die kontrei verkoop, gewoonlik plaasprodukte soos vars vrugte, groente, konfyt, vleispasteie, koekies, beskuit, speserye, biltong en handgemaakte snuisterye.
Sommige padstalletjies bied ook warm koffie of tee en dalk 'n peuselhappie aan vir die moeë reisiger.
Verwysings
Kategorie:Suid-Afrikaanse kookkuns Kategorie:Winkels