airBaltic 280px280px IATA: BT ICAO: BTI Roepsein: Air Baltic Gestig: 1995 Ondernemingsvorm: Aandelemaatskappy Hoofkwartier: Riga Hooflughawens: Riga, Tallinn, Vilnius Voorsitter: Martin Gauss Passasiers (2020) 1,5 miljoen Werknemers (2020) 1 195 Omset: €138 miljoen (2020) Bates: €938 miljoen (2020) Bonusprogram: PINS Alliansie: Samewerking met SAS Bestemmings: 80 lughawens in33 lande Vloot: 34 vliegtuie Webtuiste: www.airbaltic.com

Air Baltic Corporation (airBaltic) is die nasionale lugredery van Letland wat in 1995 as 'n aandelemaatskappy gestig is. Die hoofaandeelhouers sluit die Letlandse staat (52,6 persent) en Baltijas aviācijas sistēmas SIA (42,6 persent) in. In 2017 het airBaltic sowat 3,5 miljoen passasiers vervoer. Air Baltic bied tans regstreekse vlugte vanuit sy drie hooflughawens, Riga (Letland), Tallinn (Estland) en Vilnius (Litaue), aan.

Air Baltic bedien ook die Litause mark nadat alle inheemse lugrederye hul bedrywighede moes staak.

Vloot Air Baltic se vloot het in Mei 2022 uit die volgende vliegtuie bestaan:

+ AirBaltic-vlootVliegtuigFotoIn bedryfBestellingsOpsiesPassasiersAirbus A220-300150px3416150Boeing 737-300150px0—149Boeing 737-900ER150px1—120Totaal3516

Kategorie:Letlandse maatskappye Kategorie:Lugrederye