Michail Romanof of Michail van Rusland (1596-1645) was die eerste Russiese tsaar van die Huis van Romanof.
Michail Romanof, Michael Romanov of Michael Romanoff kan ook verwys na:
Groothertog Michail Pawlowitsj van Rusland (1798-1849) Groothertog Michail Nikolajewitsj van Rusland (1831-1909) Groothertog Michail Michailowitsj van Rusland (1861-1929) Groothertog Michail Aleksandrowitsj van Rusland (1878-1918), stellig tsaar Michail II vir 'n dag ná die abdikasie van Nikolaas II Michael Romanoff (1890-1971), 'n akteur en die eienaar van die restaurant Romanoff's in Los Angeles
Kategorie:Dubbelsinnig