Die Vrouekrieketwêreldbeker is ’n internasionale vrouekrieketkompetisie wat al om die vier jaar gehou word om die EDI-vrouekrieketwêreldkampioen te bepaal. Dié toernooi is die belangrikste en bekendste in internasionale vrouekrieket. Die eerste Vrouekrieketwêreldbeker 1973 is twee jaar voor die eerste Manskrieketwêreldbeker 1975 aangebied.

duimnael|links|upright|Die trofee waarom meegeding word Daar is slegs plek vir tien (vanaf 2029; tot in 2025 agt) spanne om aan die kompetisie deel te neem en spanne moet aan uitdunne deelneem om te kwalifiseer. Die grootste aantal spanne het aan die 1997-toernooi in Indië deelgeneem, naamlik elf.

In die 13 kampioenskappe wat al aangebied is, het vier lande reeds die titel ingepalm. Australië het al ’n rekord van sewe keer gewen, gevolg deur Engeland met vier titels, asook Indië en Nieu-Seeland met een titel elk. Daarbenewens het Wes-Indië in 2013 en Suid-Afrika in 2025 as naaswenner geëindig, waarmee elke vasteland deur minstens een nasionale span in ’n eindstryd verteenwoordig is.

Die eerste vrouekrieketwêreldbeker het in 1973 in Engeland plaasgevind. Die mees onlangse toernooi is 2025 in Indië en Sri Lanka gehou. Indië is tans die wêreldkampioen.

Uitslae JaarGasheerland(e)EindstrydplekEindstrydWennerUitslagNaaswennerDeelnemende lande1973OorsigGeen eindstryd (rondomtalie)20 punteEngeland wen met meer tabelpunteTabel17 punte71978OorsigGeen eindstryd (rondomtalie)6 punteAustralië wen met meer tabelpunteTabel4 punte41982OorsigLancasterpark, Christchurch,Londen152/7 (59 boulbeurte)Australië wen met 3 paaltjiesTelkaart151/5 (60 boulbeurte)51988OorsigMCG, Melbourne,Australië129/2 (44.5 boulbeurte)Australië wen met 8 paaltjiesTelkaart127/7 (60 boulbeurte)51993OorsigLord’s, Londen,Engeland195/5 (60 boulbeurte)Engeland wen met 67 lopiesTelkaart128 (55.1 boulbeurte)81997OorsigEden Gardens, Kolkata,Indië165/5 (47.4 boulbeurte)Australië wen met 5 paaltjiesTelkaart164 (49.3 boulbeurte)112000OorsigBert Sutcliffe, Lincoln,Nieu-Seeland184 (48.4 boulbeurte)Nieu-Seeland wen met 4 lopiesTelkaart180 (49.1 boulbeurte)82005OorsigSuperSport-park, Centurion,Suid-Afrika215/4 (50 boulbeurte)Australië wen met 98 lopiesTelkaart117 (46 boulbeurte)82009OorsigNoord-Sydney-ovaal, Sydney,Australië167/6 (46.1 boulbeurte)Engeland wen met 4 paaltjiesTelkaart166 (47.2 boulbeurte)82013OorsigBrabournestadion, Mumbai,Indië259/7 (50 boulbeurte)Australië wen met 114 lopiesTelkaart145 (43.1 boulbeurte)82017OorsigLord’s, Londen,Engeland228/7 (50 boulbeurte)Engeland wen met 9 lopiesTelkaart219 (48.4 boulbeurte)82022OorsigHagley-ovaal, Christchurch,Nieu-Seeland356/5 (50 boulbeurte)Australië wen met 71 lopiesTelkaart285 (43.4 boulbeurte)82025OorsigDY Patil-stadion, Navi Mumbai, Indië298/7 (50 boulbeurte)Indië wen met 52 lopiesTelkaart246 (45.3 boulbeurte)8

Statistiek Groepfase (VR), Gekwalifiseer (G)Kwarteindrondte (KE)Halfeindrondte (HE)Naaswenner (2)Wenner (1)nie 'n lid van die IKR nie

SpanVKWB 1973VKWB 1978VKWB 1982VKWB 1988VKWB 1993VKWB 1997VKWB 2000VKWB 2005VKWB 2009VKWB 2013VKWB 2017VKWB 2022VKWB 2025Deelnames 2111312141HE1HE 13 77 2 79 2 12221HE5HE1312HE 13 45KE78 5 444HEHE237251 11 58KE8 4 3333221HE24566 13 1158888 6 KE668575 7 KEHE776HEHE2 8 6105626HE 7 Voormalige spanne 45 2 Jong Engeland7 1 6 1 6 5 Deelnemers 7 4 5 5 8 11 8 8 8 8 8 8 8

Eerste deelnames JaarSpanne1973, , Internasionale XI, , Jong Engeland, , 19781982geen1988, 1993, 1997, , 2000geen2005geen2009geen2013geen2017geen20222025geen

Sien ook

Krieketwêreldbeker o. 19-vrouekrieketwêreldbeker, vir juniorspelers T20I-vrouewêreldbeker, vir T20I-krieket Vrouekampioenetrofee, vir EDI-krieket Vrouekampioenskap, vir EDI-krieket

Verwysings

Eksterne skakels

Die IKR se amptelike webwerf