Die fluitjiesbos (Calobota halenbergensis) is 'n struik wat deel van die Fabaceae familie is. Die spesie is inheems aan Namibië en Suid-Afrika. In Suid-Afrika kom die plant in die Noord-Kaap voor. In Namibië kom dit in die suide voor en daar is min bekend oor die spesie daar.

Bronnelys REDLIST Sanbi Plants of the World

halenbergensis Kategorie:Flora van Namibië Kategorie:Flora van Suid-Afrika