Calobota acanthoclada is 'n klein tot groot struik wat deel van die Fabaceae familie is. Die spesie is inheems aan Namibië en Suid-Afrika. In Suid-Afrika kom die plant in die Noord-Kaap in die Richtersveld voor en het 'n voorkomsgebied van 264 km². Hier word dit bedreig deur oopgroef mynbou aktiwiteite en oorbeweiding.
In Namibië kom dit in die suide voor en daar is min bekend oor die spesie daar.
Bronnelys REDLIST Sanbi Plants of the World
acanthoclada Kategorie:Flora van Namibië Kategorie:Flora van Suid-Afrika