Amphithalea speciosa is 'n struik wat deel van die Fabaceae familie is. Die spesie is endemies aan Suid-Afrika en kom in die Wes-Kaap, vanaf Elim tot by Bredasdorp voor. Die plant is deel van die fynbos en het 'n voorkomsgebied van 2 000 km². Daar is ses bevolkings bekend en hulle staan habitat af aan ontwikkeling aan die kus, aanplant van wingerde en die protea spesies wat uitbrei.
Bronnelys REDLIST Sanbi Plants of the World
speciosa Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika