Pearsonia bracteata is 'n meerjarige plant wat deel van die Fabaceae familie is. Die spesie is endemies aan Suid-Afrika en Zimbabwe. In Suid-Afrika kom die plant in Gauteng, Noordwes en Limpopo voor; by Wolkberg en vanaf Pretoria tot by Klerksdorp.

Die spesie het 'n voorkomsgebied van 9,767-11,183 km² en word bedreig deur ontwikkeling landbou en mynbou aktiwiteite in Gauteng en Noordes.

Galery

Bronnelys REDLIST Sanbi Plants of the World

bracteata Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika