Pearsonia hirsuta is 'n meerjarige plant wat deel van die Fabaceae familie is. Die spesie is endemies aan Suid-Afrika en kom in Mpumalanga van Dullstroom tot by Lydenburg voor. Daar is vier bevolkings bekend wat bedreig word deur ontwikkeling, mynbou en bosbou aktiwiteite.

Bronnelys REDLIST Sanbi Plants of the World

hirsuta Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika