Die soethoutbossie (Rafnia amplexicaulis) is 'n struik wat deel van die Fabaceae familie is. Die spesie is endemies aan Suid-Afrika en kom in die Noord-Kaap en die Wes-Kaap voor.

Die spesie staan ook as klapperbos, soetblaar, veldtee en waboomtee bekend en is deel van die fynbos.

Galery

Bronnelys REDLIST Sanbi Plants of the World

amplexicaulis Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika