Amphithalea vlokii is 'n klein struik wat deel van die Fabaceae familie is. Die spesie is endemies aan Suid-Afrika en kom in die Wes-Kaap by Uniondale voor waar die enigste bevolking is. Meer as 50% van die spesie se habitat het verlore gegaan weens steengroeg aktiwiteite en die konstruksie van 'n telekommunikasie toring. Die plant is deel van die fynbos.
Bronnelys REDLIST Sanbi Plants of the World
vlokii Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika