Amphithalea bullata is 'n klein struik wat deel van die Fabaceae familie is. Die spesie is endemies aan Suid-Afrika en kom in die Wes-Kaap in die Langeberg by Kareekop voor. Daar is nog net een monster van die spesie versamel in 1814 en die spesie word nou as uitgestorwe beskou.
Bronnelys REDLIST Sanbi Plants of the World
bullata Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika