Leopold I (Leopold George Christian Frederick; Prins van Sakse-Koburg-Saalfeld en later Prins van Sakse-Koburg en Gotha, Graaf van Sakse; 16 Desember 1790 - 10 Desember 1865) was vanaf 21 Julie 1831 tot sy oorlye die eerste Koning van België.
Hy was die stigter van die Belgiese lyn van die Huis van Sakse-Koburg en Gotha.
Sy kinders was Louis-Philippe, Leopold II (1835–1909), Philipp Graaf van Vlaandere (1837–1905) en Charlotte van Meksiko (∞ 1857 Keiser Maximilian van Meksiko).
Hy is in Koburg gebore en het in Laeken gesterf.
Kategorie:Belgiese konings Kategorie:Geboortes in 1790 Kategorie:Sterftes in 1865