Die 2019 Curriebeker Premierafdeling was ’n top rugbykompetisie wat van 12 Julie – 7 September 2019 tussen die provinsiale spanne van Suid-Afrika beslis is. Dit was die 81ste seisoen van die kompetisie sedert dit vir die eerste keer in 1889 gespeel is.
Die Natalse Haaie was die verdedigende kampioen. Hulle het die Westelike Provinsie met 17–12 in die 2018 eindstryd in Kaapstad verslaan.
Die eindstryd in 2019 is op 7 September 2019 beslis met die Vrystaat Cheetahs wat teen die Goue Leeus in Bloemfontein gespeel het. Die Vrystaat Cheetahs het met 31–28 gewen en hulle 6ste titel ingepalm.
Spanne 2019 Curriebeker Premierafdelingspanne Span Borgskapnaam Stadion Stadionborg Blou Bulle Vodacom Blou Bulle Loftus Versfeld geen Goue Leeus Xerox Goue Leeus Ellispark Emirates Airlines Westelike Provinsie DHL Westelike Provinsie Nuweland DHL Vrystaat Cheetahs Toyota Vrystaat Cheetahs Vrystaatstadion Toyota Natalse Haaie Cell C Sharks Kings Park Jonsson Pumas Pumas Mbombelastadion geen Griekwas Tafel Lager Griekwas Griekwapark, Kimberley Tafel Lager
Tabel
2019 Curriebekertabel[ bekyk] · [ wysig] · bespreekPosNaamSWGVPVPT+/−DVDTDBPVBPTabelpunte1Cheetahs 6 4 0 2 234 162 +72 34 21 4 2 222Leeus 6 4 0 2 173 174 -1 24 21 4 2 223Griekwas 6 4 0 2 178 175 +3 22 24 4 1 214Natalse Haaie 6 4 0 2 170 179 -9 20 22 2 1 195Westelike Provinsie 6 2 0 4 176 146 +30 23 19 2 4 146Blou Bulle 6 2 0 4 143 191 −48 20 25 2 0 107Pumas 6 1 0 5 161 208 −47 19 30 3 2 9https://www.ultimaterugby.com/currie-cup-2019/table
Tabelnotas Pos = Tabelposisie S = Speel W = Wen (4 punte) G = Gelykop (2 punte) V = Verloor (0 punte) PV = Punte vir (Totale punte aangeteken) PT = Punte teen (Totale punte afgestaan) +/- = Punteverskil (Die totaal van PV minus PT) DV = Drieë vir DT = Drieë teen DBP = Driebonuspunt: toegeken aan 'n span wat vier of meer drieë gedruk het in een wedstryd, ongeag die uitslag van die wedstryd. VBP = Verloorbonuspunt: toegeken aan die verloorspan indien hulle met 7 of minder punte verloor het. Pte = Alle tabelpunte versamel.
Wedstryde
Eindstryd
Verwysings
Kategorie:Sport in 2019 Kategorie:Curriebeker