Die Musée du quai Branly geleë in Parys, Frankryk, is 'n museum ontwerp deur die Franse argitek Jean Nouvel om die inheemse kunste en kulture van Afrika, Asië, Oseanië en die Amerikas ten toon te stel.Le musée du quai Branly, un symbole "d’ouverture, de tolérance et d’universalisme" Die museum se versameling bestaan uit meer as 'n miljoen voorwerpe (etnografiese voorwerpe, foto's, dokumente, ens.), waarvan 3 500 op enige gegewe tydstip te sien is, hetsy in permanente of tydelike tematiese uitstallings.Quand le musée du Quai Branly était inauguré à Paris par Jacques Chirac
'n Keuse van voorwerpe uit die museum word ook uitgestal in die Pavillon des Sessions van die Louvre.Musée du quai Branly - Jacques Chirac
Verwysings
Eksterne skakels
Amptelike webwerf van die Musée du quai Branly
Kategorie:Geboue en strukture in Parys Kategorie:Museums in Frankryk Kategorie:Museums