Sozerko Artaganowitsj Malsagof (Russies: Созерко Артаганович Мальсагов; 17 Junie 1895 - 25 Februarie 1976), was 'n offisier van die Russiese keiserlike leër wat bekend is vir sy memoire oor sy ontsnapping uit die Solofki-gevangeniskamp in die Sowjetunie.Мальсагов Созерко Артаганович 1893 – 1976 военный
Malsagof en vier ander gevangenes (Матwei Сазоноf, Joeri Bezsonof, Edward Malbrodski en Wasili Pribloedin) het op 18 Mei 1925 uit Solofki ontsnap en tot in Finland gehardloop. Bezsonof het 'n soortgelyke memoire geskryf.
Memoire Соловки. Остров пыток и смерти (Записки бежавшего с Соловков офицера С.А. Мальсагова), 1925, in die koerant vir Russiese emigrante Sewodnja (Сегодня), Riga S.A. Malsagoff. An Island Hell: A Soviet Prison in the Far North, Londen, A.M. Philpot LTD., 1926. Vertaal deur F.H. Lyon.An Island Hell by die Internet Archive Адский остров. Советская тюрьма на далеком севере, 1996.
Verwysings
Skakels
Kategorie:Goelag-memoires Kategorie:Ontsnaptes uit Sowjetaanhouding