Georgi of Joeri Dimitrijewitsj Bezsonof (Russies: Георгий/Юрий Дмитриевич Безсонов) was 'n offisier van die Russiese keiserlike leër wat bekend is vir sy memoire oor sy ontsnapping uit die Solofki-gevangeniskamp in de Sowjetunie.Юрий Безсонов, Бежавший Из Соловков

Bezsonof en vier ander gevangenes (Матwei Сазоноf, Sozerko Malsagof, Edward Malbrodski en Wasili Pribloedin) het op 18 Mei 1925 uit Solofki ontsnap en tot in Finland gehardloop. Malsagof het 'n soortgelyke memoire geskryf.

Memoire Двадцать шесть тюрем и побег с СоловковБезсонов, Двадцать шесть тюрем и побег из Соловков, Parys, Imprimerie de Navarre, 1928. Engelse vertaling:

Verwysings

Skakels

Kategorie:Goelag-memoires Kategorie:Ontsnaptes uit Sowjetaanhouding