Die Palais de Tokyo, oorspronklik genaamd Palais des Musées d'Art Moderne, is 'n gebou gewy aan moderne en kontemporêre kuns. Dit is geleë te 13 avenue du President Wilson in die 16de arrondissement van Parys, langs die oewers van die Seine 'n paar honderd meter noordoos van die Palais de Chaillot, wat 'n soortgelyke argitektoniese styl het. Die gebou se fasade is geheel en al met marmer beklee.Le Palais de Tokyo - Paris 16e

Die betrokke gebou word "Palais de Tokyo" genoem, na die "Quai de Tokio" (nou Avenue New-York) aan die oewers van die Seine, waaroor die suidoostelike fasade oorheers.L’histoire du Palais de Tokyo depuis 1937

Verwysings

Eksterne skakels

Amptelike webwerf van die Palais de Tokyo

Kategorie:Geboue en strukture in Parys Kategorie:Museums in Frankryk Kategorie:Museums