Herfsland is 'n Afrikaanse komedie wat in 1979 vrygestel is. Die film is deur Jan Scholtz geregisseer, vervaardig deur Brigadiers Filmproduksies en versprei deur Scholtz Films.
Sinopsis
Geen sinopsis is vir hierdie rolprent beskikbaar nie.
Rolverdeling
Die rolverdeling is Hans Strydom, Riana Pienaar, Tobie Cronje, Trix Pienaar, en Dirk de Villiers.
Verwysings