Back to the Outback is 'n rekenaargeanimeerde familie-/buddy-rolprent van 2021 wat deur Clare Knight en Harry Cripps geregisseer is. Die stemme van Isla Fisher, Tim Minchin, Guy Pearce, Miranda Tapsell, Angus Imrie kom onder andere daarin voor. Die film is internasionaal vrygestel op Netflix op 10 Desember 2021.
Rolverdeling
Isla Fisher as Maddie, die blou slang Tim Minchin as Pretty Boy, die koala Guy Pearce as Frank, die pers spinnekop Miranda Tapsell as Zoe, die grys doringduiwel Angus Imrie as Nigel, die oranje skerpioen Keith Urban as Doug, die padda Jacki Weaver as Jackie, die soutwater-krokodil Eric Bana as Chaz Hunt Diesel La Torraca as Chazzie Hunt, Chaz se seun Kylie Minogue as Susan, die wildevarke Rachel House as Jacinta, die withaai Aislinn Derbez as Legs, die knopiespinnekop Lachlan Power as Dave, die pers tasmaniese duiwel Aaron Pedersen as Clive, die pers miskruier Celeste Barber as Skylar, die koala Gia Carides as Doreen, die padda Jack Charles as Greg Wayne Knight as Phil, die eendbekdier Adelaide en Fletcher Kennedy as Zoo Girl en Zoo Boy
Ontvangs
Resensies Op Rotten Tomatoes gee 82% van 17 beoordelaars die rolprent 'n positiewe resensie, met 'n gemiddelde telling van 6,10/10. Webwerf Metacritic bereik 'n telling van 58/100, gebaseer op 5 resensies, wat staan vir "Gemengd of Gemiddeld".
Verwysings
Eksterne skakels
Kategorie:Amerikaanse rolprente Kategorie:Australiese rolprente Kategorie:Buddy-rolprente Kategorie:Komedierolprente Kategorie:Animasierolprente Kategorie:Engelse rolprente