Die haarbossie (Afroqueta capensis) is 'n klein struikie wat deel van die Passifloraceae familie is. Die spesie is inheems aan Eswatini, Mosambiek, Suid-Afrika en Zimbabwe. In Suid-Afrika kom die struik in Gauteng, KwaZulu-Natal, Limpopo, Mpumalanga en die Noordwes voor.
Daar is net een spesie in die genus en dit is dus 'n monotipiese takson.
Bronnelys REDLIST Sanbi Plants of the World Online
Kategorie:Monotipiese takson Kategorie:Flora van Eswatini Kategorie:Flora van Mosambiek Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Flora van Zimbabwe