Joel Alme (* 1980) is 'n popsanger vanuit Stockholm (Swede) wat in Gotenburg gebore is. Op 22 April 2008 het hy sy debuutalbum A Master of Ceremonies vrygestel met "Queen's Corner" as 'n enkelspeler. Alme was voorheen die voorsanger van die groep Spring in Paris en hy het ook die baskitaar vir Hästpojken bespeel.
Diskografie A Master of Ceremonies (2008)
Eksterne skakels MySpace-profiel
Kategorie:Sweedse musici Kategorie:Geboortes in 1980 Kategorie:Lewende mense