duimnael Walther Hermann Nernst (25 Junie 1864 – 18 November 1941) was 'n Duitse fisiese chemikus bekend vir sy werk in termodinamika, fisiese chemie, elektrochemie en vastetoestandfisika. Sy formulering van die Nernst-warmtestelling het die weg gebaan vir die derde wet van termodinamika, waarvoor hy die Nobelprys vir Chemie in 1920 ontvang het. Hy is ook bekend vir die ontwikkeling van die Nernst-vergelyking in 1887.
Hy het in fisika en wiskunde aan die universiteite van Zürich, Berlyn, Graz en Würzburg gestudeer, waar hy sy doktorsgraad in 1887 verwerf het. In 1889 het hy sy habilitasie aan die Universiteit van Leipzig voltooi.
Bronverwysings
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1864 Kategorie:Sterftes in 1941 Kategorie:Duitse chemici Kategorie:Nobelprys vir Chemie wenners