duimnael Adolf Friedrich Johann Butenandt (24 Maart 1903 – 18 Januarie 1995) was 'n Duitse biochemikus. Hy is in 1939 met die Nobelprys vir Chemie bekroon vir sy "werk oor geslagshormone". Hy het die toekenning aanvanklik in ooreenstemming met regeringsbeleid verwerp, maar dit in 1949 na die Tweede Wêreldoorlog aanvaar. Hy was van 1960 tot 1972 president van die Max Planck-geselskap. Hy was ook die eerste, in 1959, om die struktuur van die geslagsferomoon van sywurms te ontdek, wat hy bombykol genoem het.

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1903 Kategorie:Sterftes in 1995 Kategorie:Duitse wetenskaplikes Kategorie:Duitse chemici Kategorie:Nobelprys vir Chemie wenners