Die skat van Issie is 'n Afrikaanse rolprent wat in 1972 vrygestel is. Die film is deur D.B. Steyn geregisseer, vervaardig deur X-Films.

Sinopsis

Die skat van Issie gaan oor Issie Delport se soektog na beide 'n materiële en geestelike rykdom.

Rolverdeling

Die rolverdeling is Marna Mostert en Kobus Beukes.

Verwysings