K9 Baaspatrolliehond is 'n Afrikaanse riller/drama wat in 1972 vrygestel is. Die film is deur Kappie Botha geregisseer met 'n draaiboek deur Willie Alheit, vervaardig deur Carfo.
Sinopsis
Geen sinopsis is vir hierdie rolprent beskikbaar nie.
Rolverdeling
Die rolverdeling is Charles Schetler (as Konstabel Botha), Jan Eghardt van der Hoven (as Gawie), Thomas Dreyer, Barbara Dreyer, Kas van Rensburg, Johan Fouche, Erica McLachlan, Dirk de Vos, Johnny Greyvenstein, Eric Engelbrecht en A.J. Steytler.
Verwysings