Bournemouth 280px Ligging in Engeland Wapen 180px|center 75px|senter Vlag 90px|senter Land  Land (VK)  Graafskap 20px Dorset Koördinate  Oppervlakte:    - Totaal 40,2 vk km  Hoogte bo seevlak ? m Bevolking:    - Totaal (2021) 196 455  - Bevolkingsdigtheid 12 642/vk km Tydsone UTC ±0 (GMT)  - Somertyd UTC +1 (BST) Burgemeester Stephen Chappell Amptelike webwerf bournemouth.co.uk

Bournemouth (Engels: [ˈbɔːrnməθ], ; Frans: Bornemouth) is 'n stad in die suidweste van Engeland in die Verenigde Koninkryk. Die stad het in 2021 'n bevolking van 196 455 gehad. Bournemouth is 174 km suidwes van Londen geleë en 'n gewilde vakansieplek. Dit was een van die Engelse gasheerstede tydens die Vrouekrieketwêreldbeker 1973.

Demografie Bournemouth is die grootste stad tussen Southampton en Plymouth. Van die bevolking is 21% ouer as 65 jaar.

Susterstede Netanya, Israel Luzern, Switserland

Eksterne skakels

Amptelike webwerf

Kategorie:Kusstede Kategorie:Nedersettings in Engeland