Explosions in the Sky is 'n instrumentele postrockgroep vanuit Austin, Texas (VSA). Die groep het buite die postrock-veld al gewildheid verwerf, te danke aan hul sinematiese, uitspattig ontwikkelde kitaarwerk, sprekend gestileerde instrumentele, wat hulle as "kathaartiese minisimfonieë" beskryf, en hul entoesiastiese en emosionele regstreekse opvoerings.NPR Music Hulle speel hoofsaaklik met drie elektriese kitare en 'n tromstel, terwyl groepslid Michael James soms sy elektriese kitaar met 'n baskitaar verwissel.

Diskografie Ateljeealbums How Strange, Innocence (17 Januarie 2000; hervrystelling op 11 Oktober 2005) Those Who Tell the Truth Shall Die, Those Who Tell the Truth Shall Live Forever (27 Augustus 2001) The Earth Is Not a Cold Dead Place (4 November 2003) The Rescue (11 Oktober 2005) All of a Sudden I Miss Everyone (20 Februarie 2007) Take Care, Take Care, Take Care (19 April 2011) The Wilderness (1 April 2016)

Verwysings

Eksterne skakels Amptelike webwerf

Kategorie:Amerikaanse musiekgroepe