Yongin용인시 280px Kaart Wapen 180px|senter 75px|senter Vlag 90px|senter Land  Streek Sudogwon Koördinate  Stigting 5de eeu Stadstatus 1996 Oppervlakte:    - Totaal 591,32 vk km  Hoogte bo seevlak m Bevolking:    - Totaal (2022) 1 076 369  - Bevolkingsdigtheid 1 860/vk km Tydsone UTC +9 (KST) Burgemeester Lee Sang-il Amptelike webwerf www.yongin.go.kr

duimnael|links|Yongin se binnestad Yongin (Koreaans: 용인시) is 'n groot stad in die noordweste van Suid-Korea en is in die weste van die Koreaanse Skiereiland geleë. Die stad het 'n bevolking van 1 076 369 in 2022 gehad en beslaan 'n oppervlakte van 591,32 km². Die stad is suidoos van die hoofstad Seoel geleë en die stadsgebied gaan oor na die hoofstad se metropolitaanse gebied.

Eksterne skakels

Amptelike webwerf

Kategorie:Nedersettings in Suid-Korea